In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is vroulik, taamlik skraal, modern, jonk van gees, spontaan, netjies, ordentlik en aktief, ly ń skoon gesonde lewe met hoë morele waardes. Ek is vriendelik, onselfsugtig, belangstellend en opbouend, nie afbrekend, jaloers of afgunstig nie, positief, sagmoedig, ń ekstrovert, eerlik, opreg, lojaal en getrou, romanties en liefdevol met n goeie humorsin wat n goeie grap kan waardeer en lief vir lag, terg, gesels, kuier, dans, sing, musiek, skilder, lees, stap, fliek, die buitelug, natuur, die see, vir kindertjies en diere, romanties, goed gemanierd en wel opgevoed. Ek koester nie wrokke nie en is vergewensgesind met deernis en liefde in my hart. Wedersydse kommunikasie- lojaliteit en respek, eerlikheid, kalmte en vertroue is vir my baie belangrik en om gelukkig te wees.
Haar Ideale Pasmaat
Ek verlang ń eerlike, opregte en lojale blanke, ongetroude vriendelike, netjiese, dapper, ordentlike, positiewe, intelligente, suksesvolle, betroubare goed gemanierde, kalm, manlike, liefdevolle, romantiese, onselfsugtige, gesonde sielsgenoot wat God 1ste stel en kan kommunikeer met hoë morele waardes wat ook ń skoon en gesonde lewenswyse handhaaf en wat lief is vir kinders, diere en die natuur met n goeie humorsin wat die klein dingetjies in die lewe kan waardeer met die vermoë om konflik dadelik uit die weg te ruim en te kan vergewe, my as vrou kan beskerm, kan koester, lief kan hê en komplimenteer. Iemand met n goeie selfbeeld en ñ warm hart wat saam met my kan sing, lag, dans, swem, kaalvoet langs die see kan stap terwyl hy my hand vashou en ons skulpies optel en die seerkry van die lewe kan verstaan en ure aanmekaar kan gesels oor alles en nog wat sonder om verveeld te raak. Iemand by wie ek veilig kan voel, saam met wie ek voluit kan lewe en vir wie ek kan vertrou, lief kan wees, met wie ek moontlik kan trou en my lewe kan deel en saam met wie ek oud kan word en hom kan respekteer en saam met wie ek kan stap en na die sterre kan kyk. Geen selfsug, afguns, porno, jabs, boosters, aggressie, vulgêre taalgebruik of vulgêre voorstelle, dwelmmisbruik, drankmisbruik, dobbel of kansvatters en tatoeërmerke nie. Hy moet ongetroud wees, nie rondslaap nie en my so gou moontlik wil ontmoet en leer ken met die oog op ñ hegte vriendskap, n langtermyn verhouding of ñ moontlike huwelik. Ons mag maar verskil, solank ons dit net in liefde kan uitsorteer en gelukkig saam wees asof dit ons laaste dag saam is en voluit lewe. Indien dit op n huwelik afstuur, kan ons voorlopig pendel tussen ons blyplekke sonder om iets prys te gee en alleen te wees, uitreik na mekaar, vir mekaar daar wees, gelukkig wees, baie lag en mag die sterre vir ons skyn.
Wat Haar Vriende Sê
Sielemaatjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
67 - 74 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
194cm (6' 4.4") - 194cm (6' 4.4") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Effens Grys; Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Finansies; Regte; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Lank; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Fietsry; Stap; Swem |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |