In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n eerlike persoon, soms TE eerlik wat my soms in die sop laat beland. Ek is hardwerkend en lojaal. Ek hou van mense om my, kom ons braai! Ek is lief vir die natuur, hou van kamp, visvang en rugby. Ek lief die buite lewe, al is dit onder die boom in my tuin. Ek hou nie van oneerlikheid nie en ook nie Godslaster of onder-die-belt taal nie. Ek kan grappies hanteer, maar moet my asseblief nie te kwaai laat lag nie, my bynaam is nie verniet "goose" of "gansie" nie. Ek is 12 jaar terug geskei, het my twee seuns alleen groot gemaak. Albei is reeds klaar met matriek en werk albei. Ek hou van goeie intelegente geselskap. Ek is nie 'n materialistiese mens nie, so iemand wat my probeer beindruk met geld, 'n mooi kar of huis moet sommer verby skuif. Dit staan my nie aan nie. My uitkyk op die lewe is dat almal 'n spesiale vriend kan hê wat mekaar verstaan en goeie positiewe geselskap kan wees vir mekaar, solank mens kan lag en die lewe geniet. Ek kan nie jaloesie verdra nie. Ek glo nie ek sal ooit reg wees vir 'n pasmaat nie, want na 12 jaar se alleen wees, word mens maar suinig met mens se tyd. Maar mens weet nooit, my seuns raas al met my omdat ek nie "iemand" in my lewe het nie. So, laat die gehoorsame ouer begin luister....
Haar Ideale Pasmaat
Ek weet nie of ek regtig 'n "pasmaat" wil hê nie, maar kom ek beskryf hoe ek 'n ideale vriend sou beskryf. Nederig, christelik, respek hê vir homself en ander. Lekker kan gesels. Ek dink jaloesie vernietig 'n vriendskap of verhouding, daarom is eerlikheid punt nr 1. Ek is nie vol nonsies nie, ek sal "go with the flow"
Wat Haar Vriende Sê
Tenos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Grys | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 51 | ||
Sterreteken: |
Skerpioen | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Malkop |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Laf; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Oranje |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Kampering; Rugby; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Tent in die woud |
Eerlikheid: |
Uiters |