In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is eerlik, opreg en getrou. My vriende reken ek het 'n skerp sin van humor. Ek is baie optimisties en probeer altyd die positiewe in 'n situasie sien. Ek hou van bak, kook, uiteet, fliek, teater, sommer net op die rusbank opkrul met 'n lekker boek of fliek op die TV, ek hou van diere (voer gewoonlik die straat katte hier in die VAE). Ek hou van reis en om nuwe plekke te verken. My stokperdjies sluit rolbal (gras), swem, tennis, sport kyk, lees, bak en kook in. Die klank van die see maak my rustig (ek gaan graag see toe in die koeler maande hier in die VAE). My uitkyk op die lewe is altyd positief. Ek hou nie van mense wat skinder of ander mense afkraak nie. Ek glo ook dat elke probleem 'n oplossing het. Ek hou daarvan om nuwe uitvindsels en oplossings te kry (tans 13 produkte om te patenteer) en soek iemand wat my kan help met die tegniese aspekte van sommige van my uitvindsels - dus iemand wat my droom van uitvindsels kan help deurdruk en vervolmaak. Ek geniet nuwe uitdagings en nie bang vir harde werk nie. Ek glo vas daaraan dat 'n verhouding 50:50 moet wees. "Give and take" from both sides.
Haar Ideale Pasmaat
'n Goeie luisteraar! Ek soek ook na 'n man wat sy man kan staan. Agressie sal 'n verhouding vernietig. 'n Sin van humor is altyd welkom. Finansiele stabiliteit is belangrik. Persoonlike ruimte en die verstaan daarvan is ook baie belangrik. I am really very stickly when it comes to honesty and loyalty. Once I have cause to distrust you, it will be difficult to restore. Honesty, kindness and a sense of humour are very high on my priority list. I am not looking for a toy boy, and get highly irritated when contacted by younger guys out of my request range. [geskrap] Ek sal graag saam met my maat rolbal of tennis speel of selfs 'n lekker ete aanmekaar slaan en nuwe resepte probeer en ja, REIS, nuwe plekke verken!
Wat 'n verhouding sal vernietig is 'n persoon wat 'n sin van eie waan het, krities is, nie goed na homself kyk nie (higiene), grommig is vir niks, vinnig kwaad word en ontrou is. I am very understanding and a great nurturer. Love spoiling, surprising and pampering my partner. I am very loyal and have great morals. I am my own best friend and don't mind being on my own. However I think the time has come to pucker up and find a bestie out there to share my life with. Hope you liked my profile and hoping to hear from you soon!
Wat Haar Vriende Sê
CaringCaracul het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Ajman (Al Mushairif), Verenigde Arabiese Emirate | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
182cm (5' 11.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Arabies; Engels; Italiaans; Ander | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Verenigde Arabiese Emirate; Botswana; Mauritius; Suid-Afrika; Duitsland; Italië; Liechtenstein; Malta; Monaco; Spanje | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 65 | ||
Sterreteken: |
Kreef; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Visse | ||
Lengte: |
181cm (5' 11.3") - 194cm (6' 4.4") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Duits; Engels; Grieks; Italiaans; Spaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Biljart Snoeker; Curling; Driekamp; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Motorsport; Perdry; Polo; Rolbal; Rugby; Seil; Skaak; Skubaduik; Snorkelduik; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |