GruisbaardGruisbaard
Gruisbaard

66 – Kempton Park (Bonaero Park), Gauteng, Suid-Afrika

GruisbaardGruisbaard
2

Gruisbaard

66 – Kempton Park (Bonaero Park), Gauteng, Suid-Afrika

Gruisbaard

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Streng maar sag ge aard, eerlik en opregtheid.
Hou glad nie van baklei en stry nie.
Ek is 'n diabeet en permanent in 'n rolstoel/
pas myself aan by 'n nuwe leefstyl.
Kyk baie Flieks en Reekse/ Werk baie met internet.
Hou van buite lewe, al sports wat ek nog doen is swem....
As gevolg van my ongeskiktheid leef ek van dag tot dag

Sy Ideale Pasmaat

Wyse inteligente eerlike rustige langtermyn vriend wat verdraagsaam is met 'n rolstoel.
Baie lief vir diere en buite lewe.
Baie lief vir Flieks en reekse en Rekenaars.
Maar mees belangrikste die liefde vir ons Skepper.
Geen argumentele / konfrontasies.
Dit vernietig alle bande.

Wat Sy Vriende Sê

Gruisbaard het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Bonaero Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria; Benoni; Boksburg; Kempton Park; Springs; Edenvale; Germiston; Midrand (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte; Ek is 'n geamputeerde
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Skaak; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters