martino88martino88
martino88

36 – Tilburg, Noord-Brabant, Nederland

martino88martino88
10

martino88

36 – Tilburg, Noord-Brabant, Nederland

Romantiese natuurmens soek sielsmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n eerlike en humoristiese romantikus. Ek werk as munisipaliteitsprokureur. In my vrye tyd spandeer ek baie tyd in my klein sitrusboord. Ek sing ook (Afrikaans, Italiaans en Latin). Ek dink dit is belangrik om jou hart te leer volg. Vir my beteken dit ek is lief vir die natuur en die diere. Om hierdie rede het ek 'n paar jaar gelede 'n vegan geword. Ek hou van mense, kuier, lag en gesels.

Sy Ideale Pasmaat

Na my mening is die basis vir 'n verhouding om die kleure van die lewe deur mekaar se oë te sien, om van die verskille gebruik te maak, sodat jy nuwe insigte kry en ingeligte besluite neem. Mekaar ruimte gee, om jou gevoelens te ontwikkel en te deel, selfs al beteken dit dat jy af en toe jou frustrasies blaas. Die verhouding as 'n skakel van liefde en vertroue tussen twee sterk en onafhanklike mense.

Die belangrikste ding is natuurlik dat jy saam kan geniet, byvoorbeeld van etes, konserte, dae met vriende en vakansies.

Wat Sy Vriende Sê

martino88 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Nederland
Ligging:
Tilburg, Noord-Brabant, Nederland
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands; Spaans
Geloof:
Agnosties
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Regte
Inkomste:
Ryk

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Nederland; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Nederlands
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vegetaries; Vegan; Hindoe Dieët
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Jazz; Latyns; Opera; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Reis
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Motorsport; Sokker; Stap; Staptogte; Tennis; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Sjinees; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters