In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n spontane, vriendelikke en selfversekerde persoon wat gedrewe is... Ek het n goeie humor sin en lag baie graag. Ek fokus graag op oplossing en nie probleme nie. Ek sien graag die mooi in mense maar word nie sommer geflous nie!! Ek is selfstandig.
EK HET NIE TYD OF LUS VIR ONBENULLIGE DRAMA NIE.... Ek is emosioneel volwasse en kwel my nie oor die klein dingetjies in die lewe nie!
Haar Ideale Pasmaat
Ek sal graag saam met iemand wil lag, vrolik wees en die vreugdetjies in die lewe deel.
Ek sal graag saam met die ideale persoon wil filosofeer en oor ALLES kan gesels....van drome tot die ongemaklikke waarhede.....
Ek wil kan REGUIT praat al maak dit seer....as mens die waarheid weet kan jy n oplossing formuleer....
Ek soek iemand met Emosionele intillegensie wat die goue drade in my siel kan optel...
Waardes;:::::: Respek, vertroue, Humor, Positiwiteit, Kommunikasie.
Wat Haar Vriende Sê
Melissa vertel...
Dis ʼn groot plesier om namens my vriendin ʼn aanbeveling te kan skryf - ʼn lewenslustige mens wat nooit ʼn avontuur misloop nie.
Sy gryp die lewe met beide hande aan en haar opgewekte persoonlikheid is aansteeklik. Sy staan ook nooit terug vir uitdagings nie en pak alles wat oor haar pad kom, heelhartig aan.
Haar opregte menswees maak haar ʼn omgee persoon wat altyd gereed is om diegene om haar by te staan en te versorg.
Sy is ʼn staatmaker mamma wat haar kleingoed met liefde en toewyding grootmaak.
ʼn Ware unieke persoon en beslis die moeite werd om te leer ken!
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Limpopo; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40 |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Joga; Kaartspeletjies; Naaldwerk; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Skubaduik |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Skaam |