MakeMeYours4EverMakeMeYours4Ever
MakeMeYours4Ever

62 – Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika

MakeMeYours4EverMakeMeYours4Ever
3

MakeMeYours4Ever

62 – Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika

Wie nie waag nie sal nie wen nie💘

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 03 November 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n besige vrou, maar ook rustig as ek moet. Om die hele dag voor n TV te sit gaan nie werk vir my nie. Ek is opsoek na iemand wat 'n pad saam my wil stap. Ons almal het n verlede met of sonder hartseer. Indien jy nie met opregte eerlike behoeftes my wil ontmoet nie, scroll eerder dan verby. Indien jy meer oor my persoonlik wil weet vra my daaroor.
“INDIEN JY NIE VAN KATTE OF HONDTJIES BINNE JOU HUIS HOU NIE, GAAN ONS NIE BYMEKAAR PAS NIE. LETWEL MY HUIS IS NOGSTEEDS HIGIËNIES !!!!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet eerlik en oop wees. Saggeaarde persone sal voorkeur kry. Netheid is van baie belang. Ek wil trots wees op die persoon langs my. DRANK misbruik is n baie groot “NO”go!!! Lief wees vir ons God, asook respek vir die natuur is 'n vereiste. En dan laastens sal ek sê!!!!!! Geen kansvatters en manne met planne.
******************************* ******************************
Curious, playful, and creative romantic seeking a kind, witty, and adventurous partner to explore the ends of the earth with.
Love of animals and children a must!!
Every friendship, every relationship , is bound to fall apart when you start keeping things to yourself. Secrets don’t destroy things….. but suspicion does.

Wat Haar Vriende Sê

MakeMeYours4Ever het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleur:
Silwer
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Dis OK
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boogskiet; Jag; Rugby; Stap; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie