In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is Liefdevol betroubaar en weet wat ek in die lewe wil he. Ek lyk soos n snop maar is plat op die aarde. Raak nie maklik kwasd en is ook nie iemand wat jaloers raak. Is stil en truggetrokke. Is skaam in die begin totdat ek jou leer ken. Ek som mense vinnig op en leer hul ken en veroordeel hul nie. So kies ek my vriende uit. Ek vekies iemand wat nie met my hart sal mors maar my sal liefhe soos ek vir haar. Sy moet teminste netjies wees eerlik en op reg wees en respek he vir haar self en verander. Sy moet my trons wees. Ek hou van dans. En hou van uitdaagings wat sou op daag sal enige iets uit toets wat n mens sal gelukkig maak en gemaklik sal laat voel. My uit kyk op die lewe is geluk liefde vrede respek en n nuwe uitdaaging wat mens altyd kan probeer ek sal enige iets probeer om gelukkig te wees in die lewe en mens op my gelukkig te sien. Daar so baie oom op te noem. Maar maar dis genoeg vir nou. hou my gelukkig. Waardeer my. Staan my by en wees lief vir my . En jy sal die selfde ontvang..al wat ek vra is liefde en geluk en vrede..
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet op reg wees. Liefdevol n ma vir haar kinders. Skoon. Netjies. Respek he vir haar self m haarvself ook kan oppas haar nie oorys sy moet trons he in haar self sageaard. Sy moet soms daarvan hou om ook n rok te drae sy moet veilig voel by my sy moet nie vir ander sy moet een mens wees. Sy moet haar hartseer kan deel haar gevoelings. As iets so pla my kan vertrou. En so sal ek die selfde maak. En dit sal ons by mekaar hou. Moet moet my nie verwerp en ek nie vir haar want dit sal ons uit mekaar dryf .ons moet mekaar kan vertrou elke een het foute en sy swak punte so ons moet mekaar by staan..
Wat Sy Vriende Sê
Theo0611 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark (Sasolburg), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
19 - 39 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Theo0611 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.