In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is lojaal. Ek hou nie van mense wat jok. Ek is hardwerkend. Ek hou van lekker lag. My vriende sal sê ek maak hulle vreeslik lag.
Ma wees is tweede natuur vir my. Ek is mal oor kos maak - ek eet baie!!!
Braai is ‘n moet elke naweek, dit is lekker manier om te ontspan!! (Ek maak self vuur) Ek is glad nie ‘n mode-poppie nie!!! WHAT YOU SEE IS WHAT YOU GET!
Haar Ideale Pasmaat
Lojaal
Hardwerkend
Geduldig
Liefdevol
My ideale pasmaat moet bietjie DIY ook kan doen.
Enige verhouding glo ek begin met vriendskap, ek soek verdeker ‘n beste vriend.
Ons moet alles kan deel en als saam doen.
Leuns vernietig enige verhouding. Moet nie jok nie!
Wat Haar Vriende Sê
Wat_Hoe_Wie_1234 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vaalwater (Mabatlane), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
150cm (4' 11.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
33 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Lank; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Versigtig; Wild & Uitbundig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fiksie; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers |
TV Programme: |
Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Breiwerk; Fotografie; Inkopies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Boogskiet; Dans; Fietsry; Jag; Krieket; Rugby; Visvang; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Erotika; Flankering; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig |
Eerlikheid: |
Uiters |

