KalahariBokkie68KalahariBokkie68
KalahariBokkie68

57 – Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

KalahariBokkie68KalahariBokkie68
6
0

KalahariBokkie68

57 – Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Live and let live

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Oktober 2025

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ekstrovert maar soms ook introvert, redelik sportief, lief vir die natuur en kamp, o ja en braai (ek mag 'n braaibroodjie braai.... LOL) . Kan sonder 'n haardroër klaarkom. Lief vir my jeans en sneakers maar kan ook 'n swart rokkie met gemak dra.
Lief vir lees, tuinmaak, live shows, musiek en bietjie arts en crafts en diere en mense.
Ek glo elkeen van ons verdien 'n plekkie in die son!!!! Laat die son oor almal skyn. Ek hanteer mense soos ek hanteer wil word.

Haar Ideale Pasmaat

Standvastig, lief vir die natuur, natuurlik lief vir braai!!!! Iemand met empatie vir ander mense. Te veel van 'n grapgat kan erg raak maar iemand met 'n goeie humorsin sal 'n bonus wees.
Verkieslik bietjie sportief maar nie noodwendig 'n sport fanatic nie!!!
Behandel my soos 'n vrou behandel behoort te word en ek sal jou soos 'n Koning hanteer.
Nie baie vereistes nie. Sal weet as ek jou leer ken wat pla en wat pla nie.

Wat Haar Vriende Sê

KalahariBokkie68 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 196cm (6' 5.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Rugby; Snoeker; Stap; Staptogte; Visvang; Vlugbal
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters