In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is hardwerkend, bring my kant in alle opsigte en wil my alles gee en deel met die regte vrou wat oor my pad gestuur word. Ek hou nie van mense wat voorgee wie hul nie eintlik is nie. Hou van buitelug lewe en humor.
Sy Ideale Pasmaat
My pasmaat moet openlik met my oor alles kan praat, foute in die lewe kan aanvaar, net soos ek, want niemand is volmaak nie. Alles moontlik saam doen in ons vrye tyd en die lewe geniet wat aan ons geskenk is.
Wat Sy Vriende Sê
AMM007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 176cm (5' 9.3") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
AMM007 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.

