In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is `n spontane, vriendelike mens met `n hart van goud. Is mal oor natuur en on te kamp en avontuurlustige goed te doen. Sport is belangrik waar ons rugby kyk en daar altyd `n vuur brand vir die atmosfeer.
My 2 kinders is baie belangrik in my lewe. Ek is `n honde liefhebber maar meestal enige diere.
Hou van lag en voel lewe is klaar te dramaties so leef jou lewe voluit met baie pret.
defnitief oggend mens en hou van dans en ander plekke ontken met `n lekker kamp.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet ook sportief wees of altans hou van verskillende sport soorte.
Moet omgee en bietjie romanse erens he maar moet hou van kamp en vuur maak en net avontuurlustig wees.
Moet van kinders hou en my wil laat lag elke dag.
Rooi wyn liefhebber wenner maar ook om wynplase te verken.
Soek iemand wat my sal komplimenteer as mens wees en net elke dag kan saam goed doen of sit en gesels tot sterre uitkom. Eerlikheid en vertroue groot belangrikheid
Wat Haar Vriende Sê
Bekkie83 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (cape town), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |


