In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is vriendelik, eerlik en kom maklik met almal oor die weg.
Ek hou nie van onmin nie. Ek hou van gesels om 'n braaivleisvuur. Ek hou baie van sport veral rugby. Ek hou daarvan reekse op televisie te kyk en afrikaanse musiek te luister. Ek is lief vir swem en kuier saammet vriende. Ek is baie positief en wil graag iemand ontmoet wat dieselfde as ek oor die lewe voel.
Sy Ideale Pasmaat
Die persoon moet vriendelik wees met 'n goeie hart en ernstig wees oor die verhouding. Eerlikheid, vertroue en mekaar in ag neem. Ek sal graag 'n ontspanningsaktiwiteit saammet die persoon doen.
Oneerlikheid, leuens en iemand wat net aan hulleself dink kan 'n verhouding vernietig.
[geskrap]
Wat Sy Vriende Sê
Ewald1996 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Moot), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
29 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 25 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 163cm (5' 4.2") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Ewald1996 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.



