In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n spontane en plat op die aarde mens. Hou van lighartig wees en het 'n fyn aanvoeling vir humor. Kan ook ernstig wees as dit kom by vertoue in verhoudings. Glo 'n paartjie doen alles saam en wees net gelukkig.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet liefdevol wees en respek vir sy lewensmaat of vriendin hê. Vertroue en eerlikheid is baie belangrik vir my. Moet ook lewenslustig wees en 'n goeie sin vir humor en leiding kan neem in enige situasie. Hy moet reeds gevestig wees, weet wat hy wil hê in die lewe.
Wat Haar Vriende Sê
MaryLue_159 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Klerksdorp (Meiringspark), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
158cm (5' 2.2") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Klerksdorp (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 193cm (6' 4.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
MaryLue_159 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.



