In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n betroubare persoon met 'n hart wat omgee vir ander, goed georganiseerd, netjies, stiptelik, eerlik, gedissiplineerd en passievol. Ek glo aan 'n gesonde leefstyl wat bestaan uit gesonde eetgewoontes en gereelde oefening. Lief om aan sport deel te neem asook om daarna te kyk. Ek is egter nie 'n rusbank kyker nie en glo daaraan om 'n goeie balans tussen ontspanning en verantwoordelikhede te handhaaf. Ek het 'n poistiewe uitkyk op die lewe en glo daarin dat die verlede aan die verlede behoort en dat mens op die toekoms moet fokus.
Sy Ideale Pasmaat
Opsoek na 'n persoon met 'n positiewe aktiewe uitkyk op die lewe. Iemand vir wie dit belangrik is om 'n gesonde leef- en eetstyl te handhaaf. Netheid, georganiseerdheid, en 'n lewenslustige persoonlikheid maar wat tog nederig is.Iemand met 'n hart wat omgee. 'n Integriteitslose houding word as vernietigend beskou.
Wat Sy Vriende Sê
Doringdraad123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
37 - 49 | ||
Sterreteken: |
Kreef | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Verander Gereeld | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Riller |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Gewigsoefeninge; Motorsport; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig |
Eerlikheid: |
Uiters |


