manmaatmanmaat
manmaat

66 – Secunda (evander), Mpumalanga, Suid-Afrika

manmaatmanmaat
5
0

manmaat

66 – Secunda (evander), Mpumalanga, Suid-Afrika

mypasmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sag geaard. Vertroueling, staatmaker, liefdevol, jou ander helfte - deur dik en dun. Ek waardeer respekteer mense, ek het baie om te gee, kom ontmoet my! Kom ervaar my vir jouself en besluit dan. Solvent wees. Finansieel stabiel. Geen Gay's nie.
Geen "Scammers" As jy een is, hou verby!
Ek daarvan om met mense te werk, kreatiewiteit. Die natuur is Gods creations, Ek is op my beste in die natuur, ek hou van musiek en dans graag. n Lekker braai en kuier was nog altyd lekker. Hou van kamp en toer. Sommer net die padvat is ook lekker. My familie is speiaal vir my.
Ek ken die hartseer en die goed van die lewe. Doen graag naaldwerk en allerlei in en om die huis, Ry maklik alleen iewers heen.
Ek het myself goedvesorg en na myself gekyk. hou daarvan om mooi te lyl en mooi aan te trek.
Sonder my Skepper is ek tot niks in staat nie. In my boeke bestaan ek kan nie, nie. Aanhouer wen, tou opgooi is nie die regte antwoord nie.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet my ander helfte wees. My pasmaat, my manmaat, Saggeaard. Staatmaker, wyse man. n Handige man en eerlike maat. n Maat wat die leier is en sy Skepper eerste stel dan sy vrou en dan die res, Ek verwag van hom om die primere broodwinner te wees en te voorsien, Ek gaan nie die broodwinner wees nie. Ek sal hom ondersteun.
n Handige man in en om die huis, en n planmaker is n plus. n Boere man wat sy ding kan doen sal ook n plus wees.
Wees net jouself en kom ons geniet en waardeer mekaar, wees lief vir mekaar met wedersydse respek vir mekaar.

Wat Haar Vriende Sê

manmaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda (evander), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Sentraal-Afrikaanse Republiek
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Geen
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Staptogte
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters