In haar eie woorde...
Oor Haar
Was 17 jaar in UK.🇬🇧Duel citizen...best of both worlds!
Lief vir my land Suid Afrika
Lief vir die lewe en my kinders.
Nog net 18jarige seun, klaar met skool.
Sy 2 Aussies is getroud, een in UK en 1 in George
My seun gaan ñ Gap Jaar doen by Oxygen life church 2026 voor hy gaan studeer 2027
Ek is jonk van gees....sal altyd wees.
My kinders is my beste vriende.✨
Ek het ook ñ hele paar vriendinne wat jare saam met my die pad loop.
Ek Love Love 💃Sokkie en het Tennis 🎾⛳gespeel en balle opgetel as my pa Golf balle op die veld geslaan het ....alles vandat ek omtrent 5 jr oud was....love lekker tuisgemaakte boerekos/ Italiaanse risottos en Indian geregte soos Butter chicken met naan brood
Ek gesels maklik met alle mense van alle rasse.
Ek LEEF a love walk lewe.
Lief v mense...alle mense. ❤️
Non judgemental.
"Saved by grace"
Ek vergewe en beweeg aan.
Opreg en lojaal. Was 19 jr getroud toe my man oorlede is. Ek ken van marriage bliss💓.
Volwasse maar ook vol lewe en lag 🤣🤣
Ek love movies en series kyk in die aand.
So vat 'n kans.....wie's bang😊🤣
Ek's PrinsesSBlack👸
aka Hannelie (Hani beteken Joyful)
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek 'n Gentle Giant.
Iemand wat opreg lief kan hê en lojaal,eerlik en lief is vir die lewe .
Ek doen nie leuens nie ...
Iemand Wat saam my wil tyd spandeer en kan by hou... nuwe avonture wil ervaar. Last minute travel plans.of roadtrips
Ons Creator eerste stel!
Empatie vir ander,sag geaard maar tog 'n man....
100/100 in n verhouding sit.
Love date nights en Hou ook van chill by die huis.
( Gamers en motorfietse doen dit nie v my nie en dronk partytjies en dagga...gaan maar verby)
Wat Haar Vriende Sê
PrinsesSBlack het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Jeffreysbaai (Jeffrey's baai), Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 60 | ||
Sterreteken: |
Ram; Tweeling; Weegskaal; Boogskutter; Waterdraer | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Besigheid; Romanse; Selfhelp |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Skilder; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Gholf; Kampering; Lyfbranderry; Perdry; Rugby; Snoeker; Staptogte; Tafeltennis; Tennis |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |









