EinamEinam
Einam

62 – Mosselbaai (Punt), Wes-Kaap, Suid-Afrika

EinamEinam
2
4

Einam

62 – Mosselbaai (Punt), Wes-Kaap, Suid-Afrika

One life.... Live it

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek was baie lanklaas aktief hier, sonder ...niemand wou my hê nie.....snik...snik🤣🤣🤣🤣🤣

My gesondheid is tip-top. Dankie my Skepper🙏🙏🙏
Op hierdie stadium van my lewe swerf ek......mmmm lekker skrik jy nou nè...... ek is 'n plakker.....nog een vir jou🤭🤭🤭

Sedert 1994 het ek 'n droom gehad om eendag lankstaan te doen met 'n woonwa. Einde verlede jaar het my droom waar geword.

Tot einde verlede jaar het ek 84k km deur die land geswerf met motorfiets. Die episode is nou afgehandel en ek is nou op ander twee wiele, nl. Woonwa.

En nee ek het nog al my bates en klein besigheid.
Ek is goed opgevoed met baie goeie beginsels, ek kom nie cheap nie. My wortels is baie diep gesetel in my Skepper. Ek is nie 'n dweper nie, en is ook maar stout binne grense en vat die pak daarvoor.

Ek vloek nie as spreektaal nie, maar is ook nie heilig nie. Humor is baie belangrik, lekker lag is sommer koning, selfs vir myself ook. Ek hou van terg en jy moet mooi tussen die lyne lees.

Ek kamp tans voorlopig tot einde November by die Punt in Mosselbaai, ek leif net hierdie plek. Ek moet noe vasgekeer word nie, ek sal graag iemand aan my sy wil hê wat avontuurlustig is.

Ek neem 'n drankie per geleentheid. Ek het die rookgewoonte baie gelukkig getem.....dankbaar daarvoor.

Volgens ander het ek skerp sin vir humor, ek laat glo mense lag en het 'n baie skerp en vinnige brein, somsdak te vinnig en en vind vinnig iets met humor......wees maar versigtig wat jy sê🤪🤪🤪🤪
Verder is ek goed opgevoed en gentle en dalk te sag of putty soos ek dit noem. Ek hou nie van konflik nie en as lief raak is dit intens, ek speel nie met die liefde nie, dit maak seer.

Ons almal het merkies, maar wraggies die lewe is voor ons en ons kan dit geniet en uitbundig lag, laf wees en lief hê

Opsommend.....opgevoed, gentle, snaaks, Ernst, diep, glowing en tonne avontuur in my.

Sy Ideale Pasmaat

As ek vraatsig mag wees..... Goed versorgd, bubbly, self onderhoudend, geen ego oor wie en wat sy is of bereik het nie. Vrede met die verlede en x'e. Aanvaar my soos ek is en soos ek ook sal doen. Wees emosioneel volwasse.

Die wêreld skuld ons niks nie en dus werk selfbejammering nie lekker met my nie. As jy in jou profiel die volgende meld... Jy soek ryk of skatryk.... Hou maar verby, jy soek sekuriteit en geld. Nie liefde of 'n maat nie. Wees eers self ryk of skatryk as dit vir jou so belangrik is.

As al jou foto's met 'n donker bril is, of as jou hondjies jou honnekinners is....gaan dit moeilik wees want kampe laat noe oral diere toe nie. Selfs ek.sukkel want ek begeer 2 yorkies maar ek kan nie.

Ongelukkig sal kampering vir jou aanvaarbaar wees. Dis wat ek vir die volgende klom jare gaan doen van plek tot plek en.so sien.ek.weer die land, ontmoet mense en en en
Ek weet daar gaan min wees. Maar jy moet spontaan wees, lekker lag, ek verkies maar versorgde vroutjies😊😊😊😊

Ek moet my foto's opdateer.

O jaaaaaa moet nou nie dadelik dink aan verhouding nie......lekker gesels en.saam lag is gewoonlik die grondslag waar mense mekaar beter leer ken en dalk aanklank vind by mekaar.

Nou ja toe.....gooi my met klippe, soene of blomme🤪🤪🤪🤪🤪

Wat Sy Vriende Sê

Einam het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (Punt), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Einam moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.