In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n vroutjie met n sagte hartjie.
Ek is lief vir my kinders en diere.
Ek hou van kos maak en n skoon huisie
Mal oor die natuur
Hou van dans
Ek hou nie van mense wat oneerlik is nie
Ek is opsoek na n maat in die lewe om saam te gaan koffie en dalk n fliek te gaan kyk en nog meer.
Haar Ideale Pasmaat
Soek n maat iemand wat saam kan gaan koffie drink
Iemand wat nie speletjies wil speel nie
Ek soek iemamd wat my aanvaar vir wie en wat ek is en my kinders.
Wat lief is vir natuur en diere.
Ek sal sê wat n verhouding vernietig is as mens nie eerlik is nie as daar nie vertroue is nie
Daar is baie
Wat Haar Vriende Sê
Warmhartjie215 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
72 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
193cm (6' 4.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
65 - 65 | ||
Sterreteken: |
Maagd | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Ander | ||
Oogkleur: |
Blou; Bruin | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Fietsry; Gimnastiek; Jag; Krieket; Perdry; Rugby; Stap; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |



