In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n enkel mamma wat iemand soek om my hart te bewaar. Ek is 'n sterk vrou met self respek en soek nie net 'n "one night stand" nie. As jy ook ietsie langtermyn soek, kontak my gerus.
.
Haar Ideale Pasmaat
Christen, Eerlik, betroubaar, liefdevol, integriteit, lank, lojaal, selfrespek. Goeie humorsin. Moet mooi na homself kyk. Iemand wat die kar se deur vir my sal oopmaak, of net 'n bossie blomme na my werk toe sal stuur omdat hy voel ek is spesiaal. Dra my op sy hande en ek sal dieselfde doen.
Wat Haar Vriende Sê
Yollie3004 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Sarkasties |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Sarkasties; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Stoute satyn nagrokkie |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; R&B / Soul |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Inkopies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Rugby |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |




